
-
Treverton College Grade 10 “Giant” hike
Every year Trevertons Grade 10’s do the “Giant” hike. Its a coming of age adventure that tests the young men and women both physically and mentally. They will have to face […]
-
NSRI besoek Laerskool Stulting
Stulting se hoofleiers (vlnr: Edrich Kleu, Rudolph Gerber, Charlí de Villiers en Chloë Ludick) saam met twee lede van die NSRI. Die NSRI het Laerskool Stulting van Humansdorp onlangs besoek. Hulle […]
-
Laerskool Stulting Gr. 7’s hou Entrepreneursdag
Lameg Koekemoer, Heinrich Human en Lohan Nel Weke se beplanning en baie harde werk… Uiteindelik breek die graad 7-leerders se Entrepreneursdag op Vrydag die 13de September aan. Van vroeg-oggend af […]
-
Hoërskool Oudtshoorn leerder in SA Karatespan
Querin Veldman van Hoërskool Oudtshoorn is verkies tot die Suid-Afrikaanse Goju Rya Karatespan wat in September in Malaysia aan die 5de Wêreld Goju Rya Karatetoernooi gaan deelneem. Baie sterkte […]
-
Hoërskool Outeniqua: Wes-Kaap Topskole Skaaktoernooi
Voor vlnr: Wikus Jordaan, Kyle Beukes, Sune Swart (Kapteine), Dora Campbell (Dogters O/18 kapteine) Agter vlnr: Lionel Campbell (spanbestuurder), Juan Odendaal, Grant Campbell, Corne Fourie, Cameron Botes. Die Kwagga skaakspan […]
-
Errieraad vir 2020 geniet leierskamp
Met baie opgewondenheid vertrek die Errieraad vir 2020 op Sondag 1 September op die Erries se jaarlikse leierskamp. Na ‘n lang pad vir die graad 11’s het die gasvrye personeel […]
-
EHS speel harde Rugby by MPU-7’s
Arend Fourie voor en Andre Dale Groenewald agter hom Gedurende die naweek van 6 en 7 September het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die jaarlikse Mpumalanga 7’s-rugbyuitspele in Barberton. Hoërskool Ermelo […]
-
HOËRSKOOL PUNT NATUURLEWESTAP
Hoërskool Punt se Natuurlewestap-klub het die afgelope naweek ‘n uitstappie na Rondebossie Diepwalle aangepak. As gevolg van die brande moes die groep ongelukkig van die oorspronklike roete afwyk en ‘n […]
-
HOËRSKOOL PUNT-GHOLF
Mnr G Steinhöbel en Ian Pautz Ian Pautz van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in die Suid-Kaap o/19A-gholfspan ingesluit wat op 29 September en 1 Oktober by die Kingswoond Gholfklub, aan […]
-
CON SPIRITO KULTUURVERENIGING GAAN GROOT!!
Con Spirito!!!! is ‘n unieke Kultuurvereniging, Kultuur met Geesdrif, wat nou al vir die sewentiende agtereenvolgende jaar in Gauteng funksioneer maar het hierdie jaar vir die eerste keer nasionaal gegaan. […]














You must be logged in to post a comment.