
-
Laerskool Stulting: prettig in Gr. R!
Limari Millard, William le Roux, Lika Vermaak, James Marais en Luan du Preez saam met Juffrou Rienie. Laerskool Stulting se Gr. R-maatjies het hul reis deur die land van vervoer […]
-
Laerskool Stulting ondersteun die Bokke!
Die Gr. 2-Gogga-klas het groot gegaan en baniere gemaak om vir hulle gunsteling span te “cheer”! Laerskool Stulting is trots Suid-Afrikaans! Vrydag kon die leerders hul Springbok-klere aantrek ter ondersteuning […]
-
Union High School’s Biathletes do well in PE
A focused James Potgieter Six Union biathletes travelled to Port Elizabeth on Saturday, 7 September, to participate in the second biathlon league event of the season. This outing saw Union […]
-
Union’s annual cross country event encourages young runners
Union Preparatory School’s 2019 cross country event was held with great success yesterday morning, Friday, 6 September. This annual competition allows the learners to engage in friendly competition while also […]
-
Vryburg Primary School Springday 2019
Vryburg Primary’s theme for Springday 2019 was ‘We LOVE the EARTH’ Learners had to wear costumes made of recycled materials and incorporate nature as well! The photos show the winners […]
-
Hoërskool Brackenfell Tafeltennis Finaal 2019
Verlede Saterdag het sestien van Hoërskool Brackenfell se tafeltennisspelers deelgeneem aan die liga-finaal by Table View. Deur die loop van die dag was daar 72 stelle tafeltennis gespeel. Spanne het […]
-
Uppies ATKV jeugspan reik hand uit!
Vlnr: Valencia Likumbi, Jonathan Isaks, Bianca Adams, Mnr Raymond Esterhuizen (hoof: AJ Ferreira), Mnr. Riaan Kotzé (hoof: Hoërskool Upington), Chaneyka Kulsen, Elani Brand, Marnel Oberholster. Die Kultuurdiere, soos die ATKV […]
-
Newton Laerskool vier lentedag
Newton Laerskool, Kimberley, het ‘n ‘Reach for a Dream Lentedag’ op Dinsdag, 03 September gevier. Die foto’s vertel die verhaal!
-
BRAKKIES SKITTER BY EISTEDDFOD IN MUSIEK EN DANS
Marius van Schalkwyk, Lisemi Booi en Raylene Abrahams Hoërskool Brackenfell is trots op nog vier leerders wat geskitter het by die jaarlikse Tygerberg Eisteddfod. Marius van Schalkwyk en Lisemi Booi (albei graad […]
-
Hoërskool Vryburg CSV
Hoërskool Vryburg se CSV-groep dra hul boodskap uit: Sonder God is ons niks! Without God we are nothing. “I’m no longer a slave to fear, I am a child of […]














You must be logged in to post a comment.