
-
Laerskool Stulting: Mnr. Coetzer verjaar!
Mnr. Coetzer klink hier ‘n glasie sap saam met die leerlingraad. Elke jaar word daar gekonkel om iets spesiaals vir die skoolhoof van Laerskool Stulting se verjaarsdag te doen. Hierdie […]
-
Laerskool Stulting Sportdag 2019
o/9 A rugbyspan van Stulting na ‘n welverdiende oorwinning! Soos altyd was Laerskool Stulting se jaarlikse Sportdag ‘n reuse sukses. Dit het behoorlik gewemel van kinders, ouers, afrigters en ondersteuners. […]
-
Hoërskool Strand leerders skitter by Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns
Rico Thiart Rico Thiart en Marcél van Geems van Hoërskool Strand het uitstekend gevaar by die Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns. Rico het ‘n Cum laude-toekenning vir sy houtskool en potloodtekening […]
-
HOËRSKOOL STRAND ROLBAL VS DOMINICAN
21 Hoërskool Strand rolbalspelers het Donderdag ‘n wedstryd gespeel teen 21 spelers van Dominican, skool vir dowes in Kennelworth . Dit was vir al die spelers ‘n besondere ervaring, en […]
-
St Charles College Pre-Primary Spring Day Celebration
(Left to right): Stephanie Buhr, Atarah Phillips, Keagan Mclean, Marc Venter, Claire Anderson and Noah Mqadi Photo credit: Saysha Baker The St Charles College boys in Scrummies were very excited to […]
-
Mullies se spreekkore aan die brand by RACA!
Mullies se spreekkore was vanjaar by RACA aan die brand! Die Gr. R Vuurvliegies, Junior Spreekkoor én Senior Spreekkoor het almal ‘n Diamant toekenning (die hoogste wat jy kan kry) […]
-
Laerskool Muldersdrif presteer in Skaak
Baie geluk aan Janus Greef, Schalk Greef, Chanel Malan, Ruben Cilliers, Kayla Wolfaardt en Gabrielle Greyling wat verlede Vrydag aan die Gauteng Skaak Toernooi deelgeneem het. Hulle het 13de in […]
-
HJS vier verkeersbeambte se verjaarsdag
Mnr. Swart oorhandig ‘n verjaardaggeskenk aan HJS se eie verkeersbeampte mnr. Dino Daniels. Baie geluk meneer Daniels! Hoër Jongenskool Paarl het die verjaardag gevier van die verkeersman, Dino Daniëls, wat […]
-
Hoër Jongenskool 7’s Rugby
Die HJS 7’s rugbyspan neem Saterdag 31 Augustus as verdedigende kampioen aan die jaarlikse 7’s-toernooi te Humansdorp deel. Hulle sal kragte meet teen onder andere Grey Kollege, Bloemfontein, Hoërskool Outeniqua, […]
-
HOËRSKOOL TYGERBERG TONEELNUUS!
Die toneel van Hoërskool Tygerberg maak weer so in 2019! Hulle het 2 stukke in die ATKV-tienertoneel finaal wat hierdie jaar in Stellenbosch plaasvind. “Die meisie met môre in haar […]














You must be logged in to post a comment.