
-
Hoërskool Durbanville O.14 Krieket vs Curro Durbanville
Hoërskool Durbanville se o14A Krieketspan het gistermiddag teen Curro Durbanville gespeel. Curro het 117/4 in 25 boulbeurte behaal en Durbanville het het 118/7 behaal. Tobias Toelofse het 61 lopies en […]
-
Hoër Meisieskool Paarl presteer by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch
Middelafstanders van Hoër Meisieskool Paarl, het goed gevaar by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch. Daniela Viljoen 1ste D 0.13 Aninka Ferreira 2de D 0.17 Isabella Kruger 1ste D 0.15 Baie […]
-
Hoërskool DF Malan bied Schools’ Baroque Festival aan
Die DF-Musiekdepartement het op 22 Februarie die 2de Schools’ Baroque Festival aangebied waar 110 musiekleerders en 17 musiekonderwysers werkswinkels bygewoon het. Die werkswinkels is aangebied deur Erik Dippenaar, die Artistieke […]
-
Hoërskool Oudtshoorn besoek Laerskole en hou Ope-aand
Hoërskool Oudtshoorn het die laerskole in Oudtshoorn besoek en het op 13 Februarie hul ope-aand aangebied.
-
St Andrew’s School for Girls Netball
Congratulations to Rutendo Moyo from St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, who was selected to represent the U17 B Southern Gauteng Action Netball team at the Annual Inter-Provincial Tournament. Congratulations also […]
-
Hoërskool Strand Atletiek
Agter vlnr: Christopher Smit (hamergooi), Marli Botha (hamergooi) en Anél Swart (hamergooi) Voor vlnr: Caitlin Isaacs (100m) en Rejeanne Herbst (hamergooi) Hoërskool Strand atlete, Christopher Smit, Marli Botha, Anél Swart, Caitlin Isaacs […]
-
UPPIES WEN DUINEVELD IN 0/15 KRIEKET FINAAL!
Agter vlnr: Jaco Fourie, Mnr. SD Botes (afrigter), Jano Malan, Johan Maritz, Sylvester Hoffman, Caydon Daniels, Jaden Williams en Mnr. Franco Swart (afrigter). Voor vlnr: Roelof Slabbert, Ruwin Isaks, Wian […]
-
WORCESTER GIMNASIUM LEERDER IN BOLAND O.15 GHOLFSPAN
Lucenne Willemse van Worcester Gimnasium is verkies is tot die O.15 Boland Gholfspan. Lucenne gaan vanaf 19 Maart die Boland verteenwoordig by ‘n gholftoernooi te Katberg Gholfklub. Baie geluk, Lucenne!
-
Uppies swemmers “Sprint” in die water
Cameron Gilbert, Murray Louw, Ruan le Roux en Johan Louw. Upington Sprints is op 21 en 22 Februarie aangebied. Die uitslae is as volg: Cameron Gilbert Goud vir 200m vlinderslag […]
-
Uppies skuts skiet kolskote
Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous. Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en […]














You must be logged in to post a comment.