Middelafstanders van Hoër Meisieskool Paarl, het goed gevaar by Dagbreek se straatmyl in Stellenbosch.

Daniela Viljoen 1ste D 0.13
Aninka Ferreira 2de D 0.17
Isabella Kruger 1ste D 0.15

Baie geluk, dames!

(Foto verskaf)


#girlshighmagic
#dagbreek

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article