
-
Kultuurweek by NHS skop af met “Val,gly…SKOTVRY!”
Vlnr: Dewald Vorster, Anke Oelofse en Megan Bester. Hierdie week het afgeskop met Hoërskool Nelspruit se Tienertoneelstuk, “Val,gly…SKOTVRY!” wat NHS se leerders onlangs by die ATKV-kompetisie aangebied het. NHS het […]
-
Hoërskool Jan van Riebeeck se leiers vir 2020 aangekondig!
Voor vlnr: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie van Aardt en Jacques van der Westhuizen. Agter: Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver, […]
-
EHS se 2020-Errieraad verkies!
Die Errieraad vir 2020. Groot opgewondenheid het op Vrydag, 24 Augustus, geheers by Hoërskool Ermelo toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2020 gekies het. Die dogters wat […]
-
Laerskool Vryburg Radikale Redenaars
Laerskool Vryburg het hul Radikale Redenaars kompitisie aangebied. Die leerders het baie goed presteer in die verskeie kategorieë. Baie dankie aan elke afrigter vir julle harde werk asook elke leerder […]
-
Union High School u/17 Sevens participates in action-packed tournament
Ask any rugby fan the most exhilarating way to play and watch the game, they’re likely to answer: Sevens rugby. As the curtain starts to close on the official schools […]
-
Union High School: A memorable dinner
On Thursday evening, 15 August, the gentlemen of Union’s Arthur Kingwill House enjoyed their annual house dinner and awards evening in the Tony Burrell Union. The Union was transformed beautifully […]
-
Paul Roos Gimnasium HK’s vir Koshuise
Prima. Voor vlnr: Hans Neethling, Adrian Barnard (Onderhoofseun), Morné Baard (Hoofseun), Marnus van Zyl. Agter vlnr: Bobby Troskie, Jannes van Niekerk, Mickail Joubert, Jannes Schreuder, Charles Janse van Vuuren, André […]
-
Hoërskool Punt “A night to remember
Op 22 en 23 Augustus het Hoërskool Punt, Mosselbaai, hul Kultuur-talent behoorlik ten toon gestel met ‘n opwindende optrede met die titel “A night to remember”. Hoogtepunte van Punt-talent, waaronder […]
-
OAKDALE ONDERSTEUNERSKLUB WOEKER
Die jaarlikse Vleesbaai 4×4 wat deur die Hoër Landbouskool Oakdale se Ondersteunsklub aangebied word, was weer vanjaar speelgenot oor die sandduine. Vyf-en-veertig voertuig eienaars is op humoristiese wyse uitgedaag om […]
-
Laerskool Park Rugbyspelers in o/12 SWD-span
Vlnr: Henru Nell en CJ Steenkamp Twee leerders van Laerskool Park in Mosselbaai, Henru Nell en CJ Steenkamp, is gekies vir die o/12 SWD Rugbyspan. Baie geluk, manne!














You must be logged in to post a comment.