Wêreldbiddag vir vroue is ‘n spesiale geleentheid op ons kalender. Hier bid ons vir die vroue “in ons wêreld”. Vrouwees is voorwaar ‘n geskenk van Bo. Vanoggend het die damespersoneel en VLR meisies van Hoërskool Pietersburg saam Wêreld Biddag vir Vroue gevier.

Dit was voorwaar n geseënde oggend??

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article