Janko Botma, Martin Kotze, Wian van As, Petrus Labuschagne en Markus Gous.

Tydens Hotazel se skietkompetisie op 28 en 29 Februarie, het Hoërskool Upington se skuts baie goed gevaar en gewys hulle kan presteer in strawwe kompetisie.

Skietuitslae:

o/16 Sporter: 3 posisies

Janko Botma – silwer (534)

o/16 Veergeweer: 3 posisies

Markus Gous – brons (438)

Martin Kotze – 4de (435)

o/16 Sporter: Staan

Janko Botma – brons (336)

o/16 Veergeweer: Staan

Markus Gous – silwer (302)

Martin Kotze – 4de (291)

o/21 Veergeweer: Staan

Wian van As – brons (299)

Target sprint:

o/21:

Petrus Labuschagne – goud

Wian van As – silwer

o/16:

Janko Botma – goud

Markus Gous – silwer

Baie geluk met jul kolskote en toewyding!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article