
-
Laerskool Westwood se Natuurlewe-klub plant boompies
Laerskool Westwood van Boksburg se Natuurlewe klub, het boompies in die skool se tuin van Eden geplant. Elke boompie simboliseer ‘n waarde wat gepaard gaan met die Wessies se reis […]
-
Union High School Chess players invited to championships
The final trials to select the players that will represent the Chris Hani District at the upcoming South African Junior Chess Championships (SAJCC), were held this past Saturday, 17 August, […]
-
Hoër Meisieskool Paarl o.15 Topskole Netbal
Die o.15 Topskole netbalgroep van Hoër Meisieskool Paarl, vertrek vandag om die naweek aan die Kay Motsepe Topskole toernooi deel te neem. Good luck girls, we are proud of you! […]
-
Hooked on Union’s Crochet Club
Union’s Jayden Odendaal and Anebel Norval and Spandau’s Lukhanyiso Witbooi, Stephanie Swartz and Temia Jantjies at the Midlands Hospital. Union High School has an array of after-school activities. Recently, however, […]
-
Union Preparatory School’s annual Grandparents’ Tea
There was plenty of tea, finger foods and love to go around at Union Preparatory School’s annual Grandparents’ Tea held on Wednesday morning, 21 August. This year, the school was […]
-
Laerskool Nelspruit fietsry
Laerskool Nelspruit se MTB fietsryspan Laerskool Nelspruit se fietsryers is tans 2de op die puntelys na die afgelope naweek se wedren in Lydenburg. Baie geluk aan al die ryers! Puntestand […]
-
MTN/URB en Intertekens Uppies mini Krieketfees 2019
Voorpos se span: Agter vlnr: Gerrit Smits (Afrigter), Ernest Beukes (Afrigter), Phillip Green, Louwan Harper, Sylvester Hoffman, Nico vd Westhuizen, Darren Swartz, Cayden Daniels, Gregan Jansen, Desmond Julies (Spanbestuurder) en […]
-
Hoërskool Tygerberg 5de Mini Maestros-kompetisie
Hoërskool Tygerberg se musiekdepartement het vanjaar die 5de Mini Maestros-kompetisie vir laerskool-leerders aangebied! Die kompetisie het vanjaar rekord inskrywings van hoogstaande gehalte gehad! Die beoordelaars was Adri van Wyk en […]
-
Matriekafskeid 2019 – Hoërskool Strand
Zounica van der Merwe en Luke Booysen en Adriaan Kennedy en Esterlie Maré. Hoërskool Strand se matriekafskeid het verlede Vrydag, 16 Augustus, tydens ‘n spoggeleentheid by Rusticana plaasgevind.
-
EHS-tennis vaar uitstekend by liga en MPU-kampioenskap
Die tweedespan tennisdogters (vlnr): Danél Olivier, Inge Greyling, Anja Wege en Yané Broekman. Op Maandag en Dinsdag, 12 en 13 Augustus, het Hoërskool Ermelo se tennisspanne kragte gemeet met skole […]














You must be logged in to post a comment.