
-
Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan
Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.
-
Hoër Jongenskool Paarl Interskole Krieket
Hoër Jongenskool O.19C krieketspan het teen Paarl Gimnasium se O.19C span gespeel by die Interskole. HJS teken 316/6 aan na 50 beurte. HJS se beste kolwers was Emile Lubbe met […]
-
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne skitter by ATKV Debatskompetisie
Hoër Meisieskool Paarl se debatspanne vaar uitstekend by die eerste ronde van die ATKV-debatskompetisie Vyf senior en drie junior spanne het deelgeneem. #debat #girlshighmagic #paarlgirlshigh
-
DASSE SKOU UITSTEKEND
Agter vlnr: Magdel Barnard, Georgina Thornley, Anja Joubert, Ané Louw, Mariechen Goedhals, Tannah Strydom en Anke Kemp. Voor vlnr: Marli-Anne Viljoen,Tara Zeelie, Korine Joubert, Zoë Heyns, Rochelle Janse van Rensburg […]
-
Hoërskool Brackenfell ontvang 15 toekennings
Donderdagaand, 27 Februarie, het die MOOD kantoor toekennings gemaak aan hoërskole vir hul uitslae in die graad 9-sistemiese toetse en ook die graad 12 NSS-uitslae van 2019. Hoërskool Brackenfell spog […]
-
Union Preparatory School learner excels in Cricket
Jordan Maritz, seen here with Mr Marchant van Rooyen. Jordan Maritz, a Grade 3 learner at Union Preparatory School, Graaff-Reinet, was this week recognised by the school for his recent […]
-
Meet Union High School’s new Eco-Reps!
The new Eco-Reps are seen here with the teacher in charge of this initiative, Mrs Danelle Botes Every year, a representative of each class at Union High School in Graaff-Reinet […]
-
Graad 8 verteenwoordigers op VRL van Hoërskool Strand
V.l.n.r. Marais Westraat, Donné Oosthuizen en André Bester Hoërskool Strand het die Gr. 8-leerders bekend gemaak wat verkies is tot die VRL van die skool.
-
Hoërskool Strand reik uit na Tiamo
Die liefdadigheidsorganisasie van Hoërskool Strand het die afgelope week ‘n uitreik onderneem na Huis Esperanza en Sandvoetjies.
-
Hoërskool Strand leerders besoek België
Voor vlnr: Eben Botes, Nina Esterhuyse, Anése Groenewald, Carla de Jongh, Clint Williams en Zoë Gillespie Middel vlnr: Lynette Wolff (onderwyseres), Anne Swart, Marlé Hubinger, Kaitlin Fineburg en Juliana Kotzé […]














You must be logged in to post a comment.