Martin Theron van Hoërskool Strand is ‘n ywerige swemmer en neem gereeld aan gala’s deel. Hy het die afgelope naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan 6 items deelgeneem en die volgende prestasies behaal:

100m Vlinderslag – 1ste plek

200m Vryslag aflos – 1ste plek

200m Wisselslag aflos – 1ste plek

Vir die ander items het hy ‘n 6de en 4de plek behaal.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article