
-
HOËRSKOOL PUNT-NOODHULP
Voor vlnr: Urbanus Vermeulen, Franciska Olivier, Zoe Minnaar, Evette Swanepoel en Marijke Voigt Agter vlnr: Marco Snyman, Mieke Oosthuizen, Jana Basson, Conrad Smalberger, Johan Kotze en Chantel Lotter ‘n Ywerige […]
-
NHS se tuisbyeenkoms lewer groot prestasies!
Aan groot opwinding, het dit gewis nie verlede Donderdag, 12 September, by Hoërskool Nelspruit se jaarlikse tuis voorseisoen-atletiekbyeenkoms ontbreek nie! Danksy ‘n sterk wind in die pylvak, is ‘wonderbaarlike’ naellooptye […]
-
EHS-Musieksentrum verkwik siele by Lentekonsert
Vlnr: Me. Marguerite Jacobsz, mnr. Conrad Bouwer, mnr. Phila Dladla, me. Katrien Jordan en me. Theunie Heinz Op Woensdag, 11 September, het die Musieksentrum van Hoërskool Ermelo hul jaarlikse lentekonsert […]
-
Hoërskool Strand 1ste meisies-hokkiespan vs “old girls”
Op Saterdag, 14 September, het Hoërskool Strand se eerste dogters-hokkiespan ‘n oudskoliere span aangedurf. Dit was ‘n heerlike wedstryd wat vir beide spanne baie genot verskaf het. Die eerstespan-spelers kon self kies in […]
-
St Andrew’s School for Girls hosted annual Spring Expo
On Saturday 14 September 2019, St Andrew’s School for Girls hosted the 10th annual Spring Expo. This community event has become a highly anticipated annual event with a number of […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool presteer by Junior Afrika swemkampioenskap
Twee Affies, Lise Coetzee en Lisa Kleyn, het deelgeneem aan die 13de Junior Afrika swemkampioenskap gala vir SA. Tusse die twee van hulle het hulle 32% van SA se goue […]
-
FW: KFC PUNT KRIEKETFEES 2019
Hoërskool Punt Krieketfees se span: Voor vlnr: reece Taljaard, Kyle Moodley, Miguel Godinho, Heinrich Kamineth, Keith du Toit, Keanu Cilliers, Gerhard Vosloo. Agter vlnr: Mnr J Slabber (spanbestuurder), Dale Jansen, […]
-
Liggies se nuwe VLR leer mekaar beter ken
Die groep nuutverkose VLR van 2018/2019 tydens hulle VLR-Kamp by Camp Discovery. Die nuutverkose VLR van Ligbron Akademie vir Tegnologie vir 2019/2020 het op Dinsdag, 10 September, met groot opgewondenheid […]
-
Ligbron krieketspanne val vas teen opponente
Die o/14 krieketspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het op Maandag, 9 September, tuis teen Cambridge College te staan gekom. Cambridge kolf eerste en teken 112 lopies vir die […]
-
St John’s D.S.G. announce their 2020 Prefects!
Pictured with Principal, Simon Moore, they are (back left to right): Mikaela Howard, Georgina Louw, Brianna Zartmann, Payton Kilgour, Aphiwe Madondo, Mia Chetty, Reagan Walsh, Hannah von Benecke, Ntando Dube, Nonhlanhla Siwela, Michelle Eglington, Emmi Wood, Fiona Huggins, Josephine Burczak, Jasmin Narasimulu and Siphosethu Masondo. St […]














You must be logged in to post a comment.