Hoërskool Vryburg se hokkiespanne het kragte gemeet teen Hoërskool Schoonspruit. Vryburg het baie goeie hokkie

gespeel met drie uit ses spanne wat gewen het en twee spanne wat gelykop gespeel het.

1ste seuns/ boys wen/ win 5 – 0
1ste dogters/ girls verloor/ lost 2 – 0
2des wen/ win 1 – 0
O/16 gelykop/ draw 2 – 2
O/15 gelykop/ draw 1 – 1
O/14 wen/ win 2 – 0

Baie geluk!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article