
-
Hoër Jongenskool ondersteun Karooboere-droogtefonds
Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl vier Braaidag met die oog op hulp aan die gemeenskap. Alle fondse wat op die 2019-braaidag met verkope van boerewors rolle ingesamel word, […]
-
Hoër Jongenskool Matriekafskeid 2019
Hoër Jongenskool Paarl Matriekafskeid 2019 was ‘n spoggeleentheid !“Ons is baie trots op ons Boishaai-manne!” #boishaai #matriek2019 #matriekafskeid2019 Fotograaf: EJ Langner
-
Hoërskool Oudtshoorn Hokkiespeler toer na Europa
Hier is Simon saam met span (agter sewende van regs). Simon Dilley, leerder van Hoërskool Oudtshoorn, is tydens die Arthur Johnson Hokkietoernooi sportweek in Mosselbaai gekies vir die Toernooispan. Die […]
-
ROBERTSON LOGOS SUPPORT BOKKE IN WORLD CUP
In exciting anticipation for the up and coming RUGBY WORLD CUP 2019, Logos staff and students are behind the BOKKE all the way…gooooooo BOKKE!!
-
NHS verloor Mpumalanga T-20 finaal met twee paaltjies
Jacques Vosloo (NHS Krieket) Die Mpumalanga T20-finaal tussen Hoërskool Nelspruit en Cambridge Academy van Witbank het Woensdag, 18 September, te Hoërskool Nelspruit plaasgevind. Die Nellies het die loot gewen en […]
-
KLK Opleidingswerkswinkel by Hoërskool Upington
Mnr. C. Wessels (SBL – Voorsitter) Mnr. G. March (Distriksdirekteur – NKOD), Mnr. H. Esau (Hoof Direkteur – NKOD), Mnr. J. Mapanka (Organiseerder van die Twinning program tussen ZFM en […]
-
Hoërskool Brackenfell leerders presteer in Toutrek
Hoërskool Brackenfell is supertrots op hul twee leerders wat deelgeneem het aan die Internasionale Toutrek Klub Kampioenskappe vanaf 26 tot 31 Augustus te Kuala Lumpur, Maleisië. Aimee Coetzee en Jackie […]
-
Dané Lubbe by Laerskool Hartenbos se Skitterweek
Dané Lubbe van Laerskool Hartenbos het by die Skitterweek haar drama-stuk genaamd, Oupa noem my Toffie, opgevoer.
-
Laerskool Hartenbos hou Skitterweek
Bo v.l.n.r. Miancke Moolman – 3de in Drama afdeling; Henru Holloway – Wenner van die Drama afdeling; Caitlynn Kruger – Wenner van die Musiek afdeling Middelste ry v.l.n.r. Marsha Walker […]
-
Laerskool Hartenbos geniet Loslitdag
Voor vlnr: Nia, Joanika, Luan, Lukas, Phumzile, Giovandre, Brendon, Liza, Mene, Tiens, Pluhard, Nianke, Melicke, Clayton, Mieke, Reinard Agter vlnr: Mosskem Kat, Rene Smit (Apteker), Juf. Petro Prinsloo Mosskem […]













