
-
HOËRSKOOL OUTENIQUA BEYERS TEHUIS KOSHUISLEIERS
Agter vlnr: Tinus Botes, Schalk Vermeulen, Estian de Kock en Tiaan Papier Voor vlnr: Mnr. Jacques Els, Minnaar van Rooyen, Jean van Niekerk, Vuyo Maerman en Keagan Ganga. Hoërskool Outeniqua […]
-
Hoërskool Strand Gimnaste presteer by SA Kampioenskap
Armin en Mia du Plessis. Mia en Armin du Plessis, asook Kaylee Puren, het gedurende die September-vakansie (as lede van die Wes-Kaap Gimnastiekspan) aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek ampioenskap deelgeneem. Hul […]
-
Hoërskool Strand vat hande met Helderberg Adolessente kliniek
Vlnr: Janine Visser (Helderberg Kliniek, adminbestuurder), Rocco van Rooyen (Olimpiese spiesgooier), Pieter Smith (Life Path Health), Adré Potgieter (maatskaplike werker / berader Hoërskool Strand). Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand. Helderberg Adolessente kliniek vir tieners met depressie in […]
-
Hoërskool Langenhoven Toppresteerders Gr 11
Agter vlnr: Annika Streicher (76.8%), Candy-Leigh Jacobs (78.0%), Caylin Evertse (78.8%), Esmé de Wet (80.0%) en Tinka Fox (82.5%). Voor vlnr: Hendrik-Louis Fourie (84.2%), Suné Barnard (88.4%), Suria Denkema (88.4%), […]
-
KFC PUNT 2019 KRIEKETFEES
Ewan Schoeman en Jan-Hendrik Marx. Hoërskool Punt is trots op die 2019 Krieketfees, wat in samewerking met KFC Heiderand en Voorbaai, gedurende die vakansie vir 0/19-spanne aangebied is. Dit was […]
-
HOËRSKOOL PUNT GEE OM – WISH HELP 25 GESINNE
Me. Freda Pieterse en haar Gr. 9A3-klas. WISH (Wees Iemand Se Held) kon hierdie kwartaal genoeg kruideniersware insamel om 25 gesinne te help. ‘n Kompetisie is gehou waar Hoërskool Punt […]
-
Glenwood High at SAPF 2019 ISSF National Championship
On Sunday, 22 September, three Pistol shooters from Glenwood High School, took part in the SAPF 2019 ISSF National Championship held at the Belville Pistol Club in Cape Town. Competing […]
-
GLENWOOD HIGH AT 2019 SANSSU SA CHAMPIONSHIP
The past week the Glenwood Pistol Shooters representing KZN Schools Bisley Association took part in the 2019 SANSSU SA Championship in Belhar, Cape Town. All the provinces took part and over 500 shotists attended […]
-
PHS SE LUGGEWEERSKUTS PRESTEER BY SA KAMPIOENSKAPPE!
Hoërskool Pietersburg het vanjaar ses skuts gehad wat aan die SA Kampioenskappe deelgeneem het. Baie geluk aan Marze Becker, Hanrè Willemse, Shaune Otto, Johan Horn, Aiden Wiejters, en Alexander Swanepoel […]
-
HOËRSKOOL PUNT LEERDERS PRESTEER BY ISF ESKOM EKSPO
Megan Baily, Anna-Maria Adreani en Lunje Mengezeleli Drie van Hoërskool Punt, Mosselbaai, se leerders het die afgelope vakansie aan die Nasionale ISF Eskom Ekspo in Johannesburg deelgeneem. Lunje Mengezeleli het […]














You must be logged in to post a comment.