Ashley Smith (Graad 12) van Hoërskool Brackenfell, is ingeskryf vir die Sarie-tydskrif se Voorbladgesig kompetisie. As jy vir haar wil stem, kan jy dit doen deur op die skakel hieronder te kliek. Jou ondersteuning sal waardeer word.

https://voorbladgesig.sarie.com/…/inskrywi…/submission/1672/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article