
-
Laerskool Hartenbos hou Beesloop
Laerskool Hartenbos het die naweek hulle jaarlikse Beesloop gehad. Dit is die skool se grootste fondsinsamelingsprojek vir die jaar. Dit is ’n dag vol pret en aktiwiteite, onder andere netbal. […]
-
Laerskool Hartenbos Gimnaste kry WP Kleure
Vier leerders van Laerskool Hartenbos, het WP kleure in gimnastiek ontvang en neem aan die einde September aan die SA’s deel. Karlien van Ryjn – Artisties; Jana Terblanché – Trampolien; Stefan Borka – Trampolien en Jandré […]
-
Laerskool Hartenbos atlete in SWD Landloopspan
Agter v.l.n.r. Dian Barkhuizen (53ste van 141 atlete in sy afdeling), Ruben Nel (76/121) en Elisma van Wyk (43/128). Voor v.l.n.r. Malherbe Jonker (41/180), Sumay van Wyk (26/130) en Hanlo […]
-
Laerskool Hartenbos leerder gekies vir SWD 7’s rugbyspan
Ruben Nel van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD 7’s rugbyspan. Hy gaan aan die toernooi in Bloemfontein vanaf 19 tot 21 September deelneem. Baie geluk, Ruben, Hartenbos is […]
-
Laerskool Hartenbos leerders gekies vir SWD Rugbyspan
Ruben Nel en Lohan Gerber van Laerskool Hartenbos is gekies vir die SWD Rugbyspan. Baie geluk manne, Hartenbos is baie trots op julle!
-
Laerskool Hartenbos bederf hul sekretaresses
Vlnr: Marlene Lucas, Leandra Smit, Martie Verwey en Karelien Kirsten. Laerskool Hartenbos het hul sekretaresses op sekretaressedag bederf om dankie te sê vir al hulle harde werk en toewyding in […]
-
Laerskool Hartenbos Boomplantdag
Hier is ’n paar van die gr 7’s nadat hulle hul boom geplant het. Vlnr: Anelia Aveling, Mnr. Joep Joubert (onderwyser), Lane Gerber, Bernice Strydom, Amoré Junius, Zolee Joubert, Cailin […]
-
Laerskool Hartenbos 0/11A rugbyspan
Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward. Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan. Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het […]
-
Laerskool Hartenbos o/8C Netbalspan onoorwonne
Agter vlnr: Mackayla Smuts, Abigail Erasmus, Lara Botha, Anja du Plessis en Marelize Coetzee Voor vlnr: Juf. Esti le Roux, Johani Muller, Me. Landi Scheepers (hulpafrigter), Meandri Jacobs en Carla […]
-
Laerskool Hartenbos opgewonde oor die Wêreldbekerrugby
So kom die Dolfyne in die gees van Wêreldbekerrugby!














You must be logged in to post a comment.