HNK, Kimberley, se redenaars het vandag geskiedenis gemaak toe hulle aan die heel eerste Suid-Afrikaanse virtuele redenaarskompetisie ooit deelgeneem het. Oppie Tong Af / On The Tip Of Your Tongue het hierdie platform geskep en leerders landswyd  sal op hierdie manier aan die eerste rondte deelneem.

Uitslae as volg:

Annika Grobbelaar A+; Zoë Kuypers A+; Siseko Sindi A++; Alethia Rossouw A++;  Onkeletse Serebelo A+; Okgethile Sithole A+; Monique Grové A+; Stethen Liebenberg 2 x A++; Johané Schön 2 x A++ en Ané van Staden A+.

Baie geluk aan al die deelnemers.

Julle was uitstekend!

#trotsgroen

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article