Alethia Rossouw (gr. 10)  en Johané Schon (gr.11) van Hoërskool Noord-Kaap, het aan die virtuele nasionale rondte van die Oppie Tog Af Redenaarskompetisie deelgeneem. Alethia het in die Afrikaans Huistaal Onvoorbereide Toespraak-afdeling deelgeneem en Johané het in die Afrikaans. Huistaal Voorbereide Toespraak-afdeling deelgeneem sowel as aan die English Prepared Speech First Additional Language Division.

Beide hierdie leerders het volkleure vir hierdie prestasie ontvang tydens die skool se onlangse virtuele kleureseremonie.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article