Twee van Hoërskool Upington se atlete, JJ Snyders en Khayinkosi Klaasten, het vanjaar deurgedring na die SA Junior Atletiekkampioenskappe in Boksburg.

Hierdie twee leerders sou 20-21 Maart aan die byeenkoms deelgeneem het. Daar word nou gewag vir die volgende datum wat vir die geleentheid gereserveer sal word.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article