Hoërskool Robertson 500- en 600kg toutrekspan

Hoërskool Robertson se leerders het vanaf 12 tot 14 Maart deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Toutrek Kampioenskappe.

Die uitslae was as volg:

Seuns:

400kg – 6de

440kg – 3de

480kg – 5de

560kg plaat – 2de plek – silwer

600kg plaat – 1ste plek – Goud

Baie geluk veral aan 440kg seuns wat brons medalje verower het. Hulle behaal die algeheel 3de plek in die land!

Dogters:

440kg – 4de

480kg – 7de

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article