Hoërskool Robertson se 440kg toutrekspan

Die WP/ Wynland toutrek kampioenskappe het op 29 Februarie plaasgevind.

Die uitlae was as volg

Seuns:

440kg – 2de

480kg – 7de

520kg – 7de

600kg – 6de

560kg – 6de

Dogters:

440kg – 4de

480kg – 5de

Hoërskool Robertson se 400kg toutrekspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article