Akademiese wenners graad 8 2019 v.l.n.r.  Carla Punt (1ste), JD le Roux(3de), Carla Haughton (2de)

(Foto’s verskaf)

De Jagers Uitrusters borg jaarliks ‘n aantal pryse by Hoërskool Strand en hulle ondersteuning is ‘n teken van die uitnemende diens wat hulle aan die skole in die Hottentots-Holland-kom lewer.  Een van hierdie borgskappe is geskenkbewyse aan die eerste drie leerders op die akademiese merietelys in elke graad.

Akademiese wenners graad 9 2019 v.l.n.r. Nika van Vuuren (1ste), Lien Hoogenboezem(2de), Karmen Venter (3de)
Akademiese wenners graad 10 2019 v.l.n.r. Anjanka Olivier (1ste), CJ Smit(2de), Derik Nortjé (3de)
Akademiese wenners graad 11 2019 v.l.n.r. Esterlie Maré (1ste), Elrika van der Westhuizen(2de), Ané Braasch (3de)

 

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article