
-
Primêre Meisieskool Oranje: Radikale Redenaars Eerste uitdunronde
Vlnr: Ella van Viegen, Ashley Williams en Ellé Cloete Vanjaar was die Radikale Redenaars Eerste uitdunonde iets wat anders as vorige jare. Leerders het hulle toesprake opgeneem en die video is […]
-
Primêre Skool Willem Postma Gr 7’s bederf
SKOOLKARAKTER Ons streef daarna om ons leerders aan soveel as moontlik ontwikkelingsgeleenthede bloot te stel en so gebalanseerde, gelukkige kinders te kweek. Wat dissipline en menswees betref, val die primêre […]
-
Laerskool Stulting leerders baie kunstig tydens inperking!
Laerskool Stulting se Grondslagfase het hulle nie deur die inperking laat stuit nie en het behoorlik met hulle talente gewoeker! Die maats het die tyd gebruik om pragtige kunswerke en […]
-
Laerskool Stulting leerder bly vir altyd in ons harte…
Ons harte gaan uit na Ronaldo Kirsten, voormalige leerder van Laerskool Stulting, se familie en vriende met sy onverwagse afsterwe. Hy sal altyd deur sy klasmaats en onderwysers onthou word […]
-
Fun Friday at Stulting!!!
A school that functions as a unit, is a school that moves forward. Friday the Foundation Phase teachers delivered milk tart and pancakes to all the Intermediate Phase teachers. We […]
-
Laerskool Stulting bewys wat is deursettingsvermoë!!!
Die Grondslagfase-personeel het die afgelope week die wind en weer trotseer en weer ‘n “pick-up-and-go” gehad, sodat ouers hulle kinders se werkies vir die volgende paar weke by die skool […]
-
Hoërskool Solomon Senekal verwelkom nuwe Skoolhoof
Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, is baie bevoorreg en verheug om hul nuwe skoolhoof, mnr. BENTON NORTMAN, by die skool en in die gemeenskap te verwelkom. Mnr. Nortman was die afgelope […]
-
Laerskool Stulting se eerste skooldag terug na inperking!
Die Stulting-span, voor en agter die skerms se harde werk was toe uiteindelik getoets en het gesorg vir ‘n seepgladde proses om seker te maak almal is deur die ondersoek- […]
-
Worcester Gimnasium leerder presteer in Wiskundekompetisie
Worcester Gimnasium is geweldig trots op Simone Botha, graad 12 wat een van die Top 60-finaliste in die Nasionale Wiskundekompetisie vir hoërskole is. Simone het aan hierdie kompetisie gedurende die […]














You must be logged in to post a comment.