Die Grondslagfase-personeel het die afgelope week die wind en weer trotseer en weer ‘n “pick-up-and-go” gehad, sodat ouers hulle kinders se werkies vir die volgende paar weke by die skool kon kom afhaal.  Die juffrouens sien natuurlik uit daarna om die maatjies een van die dae weer in hulle klaskamers te verwelkom!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article