Hoërskool Salomon Senekal, Viljoenskroon, is baie bevoorreg en verheug om hul nuwe skoolhoof, mnr. BENTON NORTMAN, by die skool en in die gemeenskap te verwelkom. Mnr. Nortman was die afgelope paar jaar departementshoof by Primêre Skool Truida Kestell in Bethlehem. Mnr. Nortman se vrou, Esmé (Gr.R’e se geliefde juffrou), en hul seun, Benton jr. (Gr.11), is ook al deel van die Villie-familie.
“Ons wens hul alles van die mooiste en beste toe vir ‘n geseënde en voorspoedige verblyf in Viljoenskroon en dat hulle gou deel sal word van ‘n gemeenskap wat liefde, omgee en warmte uitstraal.”
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
Related Articles
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.


