
-
HOËRSKOOL WITTEBERG – WAAR ELKE KIND SY REGMATIGE PLEK IN DIE SAMELEWING KAN INNEEM
Elke sonstraal van die nuwe dag streel sagkuns oor sy kinders. As ons die soet oggend lug proe weet ons verseker dat die dag sy eie stories vertel. Hier by […]
-
KOM BLOUSKOOL TOE, JY WEET JY WIL!
Die Hoërskool Kroonstad (Bloues) bied aan u kind by uitstek ‘n akademiese tuiste. Ons akademiese uitnemendheid is ver buite ons geografiese grense bekend. Ons strewe egter na balans in ons […]
-
LEEUWENHOF AKADEMIE SE GR 0 LEERDERS VEILIG BY SKOOL
“Ons kan met dankbaarheid getuig van ons Hemelse Vader se goedheid, guns en genade oor ons skool, ouers, kinders en personeel.” “Die graad 0 leerders se eerste dag terug was […]
-
Identify how your child learns best
Everyone—learning disability or not—has their own unique learning style. Some people learn best by seeing or reading, others by listening, and still others by doing. You can help a child […]
-
Children and Coronavirus: Research Finds Some Become Seriously Ill
The coronavirus raging around the globe has tended to tread gently with children, who account for the smallest percentage of the infections identified so far. Now, the largest study to date of […]
-
FICHARDTPARK PRIMÊRE SKOOL SE GR R BERE IS REG VIR SKOOL
Ons stel ons ten doel om: aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis. ‘n dinamiese onderwysstrategie te […]
-
HOËRSKOOL MONUMENT: GR 8 OUERS VAN 2021/ GR 8 PARENTS 2021
Geagte Gr.8-ouers van 2021 Gaan kyk asseblief na die prospektus wat op die webblad is vir meer inligting oor Monnas. Kontak ons gerus indien u enige vrae het. Ons sien […]
-
AFRIKAANSE HOËR MEISIESKOOL PRETORIA: GR 12’S SE TERUGKEER NA DIE SKOOL
Die Afrikaanse Hoër Meisieskool verwelkom hul Matrieks terug by die skool.
-
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: 11 VRAE AAN JADEN HENNEY
1. Wat het jou op Oranje laat besluit? My suster het destyds op Oranje besluit en ek het kort op haar hakke gevolg. Dus is ek al sedert kleuterskool ’n […]
-
PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID
“Ons het die afgelope week met leedwese verneem van die afsterwe van Oom Dietz Meiring, in die rype ouderdom van 93 jaar. Oom Dietz was een van die stigterslede van […]














You must be logged in to post a comment.