“Ons het die afgelope week met leedwese verneem van die afsterwe van Oom Dietz Meiring, in die rype ouderdom van 93 jaar. Oom Dietz was een van die stigterslede van ons skool in 1958 en vir jare lid van die skoolraad. Hy het in 1983 die mosaiek-skoolwapen gemaak wat vandag nog pryk by die skool se hoofingang. Hy was ook ‘n bekende en geliefde inwoner van Bethlehem wat ‘n groot bydrae in die gemeenskap gelewer het. Sy handewerk en nalatenskap is groot. Ons innige simpatie met sy naasbestaandes.”
Home » PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID
PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID

PRIMÊRE SKOOL JORDANIA NEEM AFSKEID VAN STIGTERSLID
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Eerste hoof van Paarl-skool vir gestremdes sterf op 91
Ellis Barker, die eerste hoof van die Paarl-Skool vir serebraal gestremdes in Brackenfell is op…
by
Desirée Rorkeon
-

Hoof van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem groet die skool wat hom vlerke gegee het
"Ek kan vandag my kolf lig vir die skare en met dankbaarheid erkenning gee aan…
by
Madli Grobbelaaron
-

Waarnemende skoolhoof vir Witteberg stap vooruit met meer as drie dekades in onderwys
Visser, wat sedert 1991 by die skool betrokke is, word as 'n ervare en gerespekteerde…
by
Madli Grobbelaaron
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.

