
-
St Charles College Gr12 learner write exams remoteley
Simmele Ngwenya writing one of his exams remotely, under strict supervision. While many of our Matric boys have been able to return to campus and have started writing their internal […]
-
HOËRSKOOL PUNT LEERDER PRESTEER IN WISKUNDE-KOMPETISIE
Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings […]
-
HOËRSKOOL SENTRAAL VERDIEN ‘N KORT VAKANSIE
Na 13 weke van vol akademie tydens die grendeltydperk vlak 5, 4 en 3, het Hoërskool Sentraal dit goed gedink om hul Gr. 8 – 11 leerders ‘n amptelike vakansie […]
-
HOËRSKOOL WITTEBERG: MATRIEKS VAN 2019 MAAK STEEDS GERAAS!
Hoërskool Witteberg se matriekklas van 2019 palm nóg puik prestasies in na afloop van die hermerk van vraestelle! Ons spog nou met `n totaal van 219 onderskeidings vir die 2019 […]
-
HOËRSKOOL REITZ: ‘N BOODSKAP VAN DIE LAERSKOOL VRL
Hoërskool Reitz se Laerskool VRL het die volgende boodskap vir al die ander kinders wat nog by die huis is. Ons almal mis julle! Hoërskool Reitz – Die Hart Van […]
-
HOËR MEISIESKOOL ORANJE: ONNIES REGULEER DIE VERKEER
Links regs, links regs, stop. Nee meneer, jy mag níé saam met jou kind uitklim nie. Dankie mevrou vir die goeie samewerking. ’n Paar van Oranje se onnies het vanoggend […]
-
GRAAD 8 TOT -11 LEERDERS VAN HOËR MEISIESKOOL ORANJE KRY VAKANSIE
Dis weer vakansietyd by Oranje! Daar is besluit op ’n aanlynvakansie vir die gr. 8 tot gr. 11-leerders van Hoër Meisieskool Oranje vanaf 12 tot 21 Junie. Die werk is […]
-
PRIMÊRE SKOOL NAUDÉVILLE NOOI VOORNEMENDE GR 1’S VIR 2021
Juf. Nahlita van Rooyen, mnr. Juan Potgieter en juf. Lezandi Naude Juf. Nahlita van Rooyen, Lezandi Naudé, Lizande Blom en mnr. Juan Potgieter van Primêre Skool Naudéville van Welkom het […]
-
ST DOMINIC’S COLLEGE WELKOM EAGER TO WELCOME THEIR PRIMARY SCHOOL PUPILS BACK AT SCHOOL
Even though they have to maintain our social distance, the teachers from St Dominic’s College in Welkom are so glad to welcome back all our Grade 7s to school. “We […]
-
CREDO GASTEHUIS ONDERSTEUN SCHOOLS THAT ROCK EN SANBS SE BLOEDSKENK-AKSIE
Harem Pelser en Nico Steenkamp Credo Gastehuis in Bloemfontein het vanoggend hul gastehuis aan SANBS beskikbaar gestel vir mense van die omgewing wat wil bloed skenk. Harem Pelser, eienaar van […]














You must be logged in to post a comment.