Megan Leonard, leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het ‘n 11de plek in die jaarlikse Die Burger Wiskunde kompetisie behaal. By haar op die foto is Mnr. R. Botha wat die Punt-inskrywings hanteer het.
Baie geluk, Megan!

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Share this post:
You need to be Logged In to leave a comment.