Laerskool Stulting se Grondslagfase het hulle nie deur die inperking laat stuit nie en het behoorlik met hulle talente gewoeker!  Die maats het die tyd gebruik om pragtige kunswerke en ander kreatiewe dinge te doen wat by hulle weeklikse temas ens. ingeskakel het.

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article