
-
Errieraad 2020 begin vroeg met hul projek
Vlnr: Mnr. SP Grobler (EHS Hoof), Zara Büchling, GJ Swart, Jacques Potgieter, Vosjan Grey, Gawie Diedericks en Christiaan van der Merwe. Nie in skooluniform verskyn (vlnr): Colin Odendaal van PHI […]
-
Hoërskool Vryburg 1ste Rugbyspan-oefengroep hou spanbou
Hoërskool Vryburg se 1ste Rugbyspan-oefengroep het onlangs ‘n spanbou-sessie bygewoon.
-
Laerskool Muldersdrif Senior koor wen Sing In Harmonie!
Laerskool Muldersdrif se Senior Koor is die Nasionale Wenners in die informele kategorie van Sing in Harmonie 2019! Die senior koor het die volgende pryse gewen: Musiekvideo opname 2. CD […]
-
St Charles College Remembrance Day
Members of the St Charles College Choir On 11 November people all around the world observe Remembrance Day. Remembrance Day is a day to honour the sacrifices of members of […]
-
Erries PROPvol omgee!
Voor vlnr: Francois du Plessis, Banele Nhlapo en Daniel van der Merwe Agter, vlnr: Nicole Venter, Banele Nhlapo se ma, me. Betsie Vermeulen en Leandri Beyer Omgee is ‘n passie […]
-
Cheslin Kolbe besoek Hoërskool Brackenfell
Springbok-held Cheslin Kolbe het Donderdag 14 November2019 ‘n draai by Hoërskool Brackenfell gemaak, voordat hy weer na Frankryk vertrek. Brakkies is Super Trots op jou, Cheslin!
-
Hoërskool Nelspruit rou oor Krieket-afrigter
Sifiso Mahima Dit is met groot hartseer dat ons die afsterwe van Sfiso Mahima deel. Die jong man is ‘n bekende in die Laeveld krieketkringe en sy dood is inderdaad […]
-
Laerskool Outeniqua Prysuitdeling 2019
Groepfoto Senior Pryswenners. Laerskool Outeniqua het hul jaarlikse prysuitdeling vir 2019 op 6 en 7 November aangebied. Baie geluk aan almal wat toekennings ontvang het!!
-
Errie-kuns hou suksesvolle uitstalling
Voor vlnr: Leandri Beyer, Dané Thirion, Zané Erasmus en Yonette Fourie. Agter vlnr: Siyabonga Mafokwane, Reinhartd Vorster, Thrystin Pretorius, me. Carin van der Merwe, Brian Ramodise en Baruch Büchling. Afwesig […]
-
Liggie samel 35 000 koeldrank proppies in
Peet Marx, ‘n graad 10 leerling by Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het 35 000 koeldrank proppies (70kg) by die skool ingehandig vir die herwinningsprojek. Peet woon in die Chrissiesmeer […]













You must be logged in to post a comment.