
-
Emile Kotzé vertel waarom Grey College sy gunsteling skool is
“Elke oggend wanneer ek die voorreg het om my Grey skoolbaadjie en -das aan te trek, voel ek soos Superman. Niemand kan in my pad staan om sukses te bereik […]
-
Following in Dad’s Footsteps at St Charles College
Pictured from left to right: Abrie Bouwer with his son Spencer Bouwer, Rijn Meeding with his son Kai Meeding, Andrew Catlett with his son Joshua Catlett; and Wayne Fourie with […]
-
Hoërskool Punt Gr8’s stuur boodskappies
Hoërskool Punt in Mosselbaai se Gr 8’s het ‘n paar boodskappies: Melissa Beukes 8A3: Wat ek die meeste mis van skool is my vriende en my onderwysers as ook gholf […]
-
Uppies se eie boekskrywer
Keenan Kulsen, graad 10 leerder by Uppies het verras deur vir die eerste keer saam met sy ma aan ‘n kinderboekreeks te skryf. Sy ma, Anzil Kulsen, het aanvanklik die […]
-
Hoërskool Vrede se top-matrieks 2019
Na afloop van die hermerk van die Matriek Eind-eksamenvraestelle, kan Hoërskool Vrede met trots die uitslae bekend maak. 16 A-Simbole Duané Piater – 4, Mari Dreyer – 3, ML Hatley – […]
-
Welkom Gimnasium: Wees slim, Kies Gim!
Welkom Gimnasium kweek uitstaande en gebalanseerde jong volwassenes. Welkom Gimnasium High School. Producing outstanding, well balanced young adults. Welkom-Gimnasium is in 1953 gestig en is die oudste akademiese hoërskool in […]
-
Hoërskool Punt leerder wen 7’s Springboktrui
Chadey Schutte, Gr9 leerder van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die Springbok 7’s trui van Blitzbok Kaptein, Siviwe Soyizwapi gewen. Die gelde was vir die O/15 Rugby se fondsinsameling. Die […]
-
Opedag aanlyn ’n eerste vir Hoër Meisieskool Oranje
’n Paar matrieks van die Hoër Meisieskool Oranje word vroeër vandeesweek afgeneem vir een van die skool se opedag-video’s. Covid-19 het skole vanjaar gedwing om aan te pas en met […]
-
Hoër Meisieskool Oranje se ML vier vandag 104 jaar!
Op die foto, wat twee jaar gelede by Spies se aftreeoord in die Strand geneem is, is drie van Oranje se laaste vyf skoolhoofde. Van links is juff. Anne-Marie Klink […]














You must be logged in to post a comment.