
-
Tibby Saayman vertel waarom Blouskool die perfekte skool is
Tibby Saayman ‘n Mens kry nooit iets soos te veel herineringe nie, en Hoërskool Kroonstad het vir my gehelp om van die bestes te vorm. Toe ek op laerskool was […]
-
Hoër Meisieskool Oranje
Vlnr: Chrismie Smith (gr. 10), Chané Nel en Carmi van Niekerk (albei gr. 11) Drie slimkoppe van die Hoër Meisieskool Oranje (die tweede meeste in die sentrale streek) is onder […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerders verkies vir Speeltoneel 2020
Wilana Wolfaardt (gr. 10) en Nika Reinach (gr. 11) se akteursvernuf is beloon en gaan verder geslyp word in Speeltoneel 2020, ’n aanlyn-dramakompetisie aangebied deur ABS Produksies. Dié twee Oranjeniete […]
-
Worcester Gimnasium atlete onder Top 10
Atletiek Suid-Afrika se Baan- en veldpresteerders vir 2020. Drie van Worcester Gimnasium se atlete is onder die o.18 Top 10 Atlete vir 2020!!! BRADLEY OLIFANT 100m 5de DEBRAHNO PLAATJIES 400m […]
-
Camps Bay High School Learner wrote a story on learning under Lockdown
One of the grade 8 learners from Camps Bay High School, Akho Mayapi, wrote a story about Learning under Lockdown, and it is one of 400 stories that have been […]
-
Primêre Skool Fichardtpark doen Quiz vir Wiskunde
‘n Eerste by Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein! Die graad 7-leerlinge doen ‘n quiz vir Wiskunde op hul selfone/tablette in die klaskamers! #Fichies Fichies se doelstelling: Om ’n dinamiese gebalanseerde […]
-
St Andrew’s School for Girlshad a ‘Pajama Day’
St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Matric girls added some lighthearted fun to the campus on Friday, while keeping extra warm at the same time! They donned their cosiest pajamas, […]
-
Hoërskool De Aar: Top 10 Graad 12 – kwartaal 2
Anlie Human en Johan Duvenhage Hoofmeisie en -seun van Hoërskool De Aar met die “buffs” van CANSA wat hul as aandenking van HSDA ontvang het. Die “buffs” is van CANSA […]
-
Johané van Aswegen van Hoërskool Adamantia vertel meer oor die skool
Johané van Aswegen Hier by Hoërskool Adamantia in Kimberley is elke leerder baie belangrik. Almal ken mekaar op die naam en saam is ons een groot familie. Adamantia het ‘n […]














You must be logged in to post a comment.