
-
Worcester Gimnasium super trots op 2019 Matriekklas
Vlnr: Gabrielle Jordaan – 88.4%, Bianca du Plessis – 92.3%, Tineke Swanepoel – 92.7%, Leandrie du Toit – 90.4% en Gaby Jacobs – 89% Worcester Gimnasium is Super trots op […]
-
Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae
Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies: 23 gemiddelde A’s 274 Vak A’s 326 Vak B’s ‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9% Gelukwense […]
-
Hoërskool Tygerberg trots op hul Matriekklas van 2019
Danelle Keown Baie geluk aan Hoërskool Tygerberg se Matriekklas van 2019 met jul uitslae! Danelle Keown is aangewys as die DUX-leerder met ‘n gemiddeld van 88.7% en ook sewe onderskeidings! […]
-
Hoërskool DF Malan Trots op 2019 Matrieks
Hoërskool DF Malan, Kaapstad, is baie trots op hul 2019-matriekuitslae! Dié skool het weereens in 2019 uitsonderlik presteer met ‘n 100% slaagsyfer. 92.92% Van die klas kry toelating tot ‘n […]
-
Paul Roos Gimnasium se 2019 Matrieks skitter in eind-eksamen
Lukas Nel saam met sy ma en boetie 224 Matrieks van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 klas het met Matrikulasievrystelling geslaag. Hierdie span het 61 A-gemiddeldes behaal en 497 […]
-
Edgemead High School boast 100% pass rate!
Well done to the EHS Matric group on a fantastic set of results. A special Congratulations to the learners who placed first in the respective subjects. ACCOUNTING : T. Finlay […]
-
Pietermaritzburg Girls’ High School has outstanding Matric results
The Pietermaritzburg Girls’ High School Class of 2019 has achieved outstanding results in the NSC Examination. A culmination of five years of excellent teaching and hard work resulted in a […]
-
Hoërskool De Aar 2019 matrieks presteer
Daniël du Toit (links) en Enchanté du Preez (regs). Hoërskool De Aar se 2019 matriekklas het uitstekend presteer! Hierdie skool spog met ‘n 98,7% slaagsyfer. Vyf leerders, Vuyokazi Mdebuka, Mouritz Erasmus, […]
-
Hoërskool Brackenfell Krieketspelers by Table Mountain Toernooi
Hoërskool Brackenfell se 1ste Krieketgroep het die seisoen op 7 Januarie met die Table Mountain Toernooi afgeskop. Hierdie groep seuns het ongelukkig in albei T20 wedstryde vasgeval teen o.a. Bishops […]














You must be logged in to post a comment.