Hoërskool Nelspruit bied met trots aan die vierde o/14 hokkietoernooi vanaf 26-29 Maart 2021. Vir navrae skakel gerus vir mnr. Jaco Smith by jsmith@nelliesh.co.za

Nellies Hokkieprestasies:

  • Seunshokkie eindig algeheel vierde in Tuks-reeks
  • Dogtershokkie eindig algeheel vyfde in Tuks-reeks
  • Dogtershokkie eindig algeheel vyfde in Tuks-reeks
  • Hokkie algeheel vierde in Tuks-reeks
  • 13 provinsiale seunshokkiespelers 16 provinsiale dogtershokkiespelers
  • Nashua Shadowball-wenners
  • Drie dogtershokkiespelers as provinsiale kapteine aangewys

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article