
-
Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld
Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai
-
Worcester Gimnasium Seminarie bederf personeel
Die personeel van Worcester Gimnasium bedank die Seminarie vir hul groot bederf vanoggend. Die koshuis is vrolik en huislik. Die nuwe Bosvarkies gaan baie gelukkig wees en gou tuis voel! […]
-
Roodepoort High School welcomes new Gr 8’s
Welcome to each and every Grade 8 Learner! May your future at HSR be blessed with success! Thank you to all our prefects for doing a wonderful job with our […]
-
Hoërskool Punt heet hul 2020 Gorries welkom
Hoërskool Punt, Mosselbaai, is baie opgewonde om hul nuwe Gorries welkom te heet.
-
Hoërskool Robertson Matriekuitslae
Hoërskool Robertson spog met die volgende prestasies. Hulle het 8 leerders wat A gemiddelde behaal het. Hulle is baie trots op die leerders wat so goed presteer het. Hoërskool Robertson […]
-
Hugenote Hoërskool verwelkom nuwe Gr 8’s
Die graad 8-groep van Hugenote Hoërskool, Wellington, het reeds ‘n vol naweek van baie aktiwiteite agter die rug! “Hoop julle voel nou tuis en sien uit om ‘n lang en […]
-
St Charles College’ Jason is the top A Level Student for 2019
Cambridge International A Level results were released on Wednesday and St Charles College pupil Jason Lazarov came out as the top A level student for 2019. Jason achieved a remarkable […]
-
Hoër Jongenskool 2de Krieketspan presteer
Hoër Jongenskool, Paarl, se 2de span klop Hoërskool Durbanville met 6 paaltjies. Durbanville het 88/10 behaal terwyl HJS 89/4 behaal het. Delle Donne het 4 paaltjies geneem en G Wege […]
-
1ste XI Krieketspan van Hoër Jongenskool teen Noordheuwel
Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig. Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken. HJS se beste boulers: Jett Marsberg 4 […]
-
Union High School’s annual cricket tourney kicks off
Brett Amsterdam and Jaden Brotherton For the past 13 years, the new year at Union High School has always begun with the school’s Senior Cricket Festival – this year was no […]













You must be logged in to post a comment.