
-
Ligbron vit Akademie Matriekklas van 2019 skitter!
Die lang gewag en naels kou is uiteindelik verby en Ligbron is besonders trots op die Graad 12’s van 2019 se uitslae. Met ‘n slaagsyfer van 98.6 % het Ligbron, […]
-
Voortrekker High School feel proud on their 2019 Matric class
CONGRATULATIONS to our Matric Class of 2019! Also a shout out to Rochelle Oosthuizen who achieved 8 distinctions. They are enormously proud to announce the TOP 4 candidates: Rochelle Oostuizen […]
-
Hoërskool Vryburg 2019 Matriekuitslae
Hoërskool Vryburg wens hul 2019 Matrieks geluk met hul prestasies.
-
Hoërskool Ermelo Matriek Eksamen-uitslae 2019
Die EHS is vanjaar, soos elke ander jaar, besonder trots op die matrikulante van 2019 se uitslae. Vyf leerders spog met onderskeidings in al hul vakke: Daniel van der Merwe – […]
-
Hoërskool Florida 2019 Matriekklas-uitblinkers
Hoërskool Florida wens elke matriekleerder wat Florries se hart trots gemaak het met hul uitstekende uitslae hartlik geluk. Jaco Ferreira het 9A’s behaal! Dalann Holz, Lehan Kloppers en Caitlyn Oelofse […]
-
Hoërskool Nelspruit Matriekuitslae 2019
V.l.n.r: Mia Schmidt, Top Presteerders en Paul-Hendri van der Merwe. NHS se matriekgroep van 2019 het gesorg vir ‘n mooi veertjie in die 2020 hoed! Hoërskool Nelspruit is aangewys as […]
-
Hoërskool Pietersburg 2019 Matrieks presteer
Baie geluk aan elke matrikulant wat die Pietie-vlag weereens hoog laat wapper! #pietietrots
-
Hoërskool Punt se matrieks van 2019 stel weereens nie teleur!
Punt groepfoto van A kandidate. Weereens doen Hoërskool Punt, Mosselbaai, sy tradisie gestand deur skitterende uitslae vir 2019 te lewer. Baie geluk aan die matriekgroep. Julle het julself skitterend van […]
-
Hoërskool Robertson 2019 Matriekklas presteer
Hoërskool Robertson is baie trots op hul 2019 matriekklas. Hulle spog met 8 A gemiddeldes en en 87% kwalifiseer vir tersiêre studies. Baie geluk julle en voorspoed vir dit wat […]
-
Hoërskool Strand spog met 2019 Matriekuitskae
Foto v.l.n.r: Chris Langeveldt, Wesley McCarthy, Kristin Meyer, Amber-Lee Smit, Luke Booysen, Francois Lategan en Adriaan Lambrechts. Afwesig tydens die neem van die foto: Zoë-Lee van der Merwe en Elaine […]













You must be logged in to post a comment.