Na afloop van die hermerk van die Matriek Eind-eksamenvraestelle, kan Hoërskool Vrede met trots die uitslae  bekend maak.

16 A-Simbole

Duané Piater – 4, Mari Dreyer – 3, ML Hatley – 2, Marietha Kruger – 2, Jaydine Cairncross – 1, Lésa-Mari Hamman – 1, Juan Loock – 1, Elnaura Rens – 1 en Jaco Swanevelder – 1.

Baie geluk aan Mari Deryer met haar gemiddeld van 80,14%! “Ons skool is baie trots op jou!”

Baie geluk aan die 2019 matrieks!

Mari Dreyer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article