
-
St Charles College – Welcome back, Saints!
Photo: St Charles College 2021 Head Boy and Deputies with some of our boys in the Junior Primary on their first day back at school. “Who says Mondays can’t be […]
-
Hoër Meisieskool Oranje leerder presteer in tennis
Donna le Roux, gr. 8-leerder vanjaar, het haar tennisvernuf in ‘n ouer ouderdomsgroep as sy, vertoon. Sy het Dinsdag in Oos-Londen in die KM Sport Premier Challenge in die o.16-afdeling […]
-
Schools That Rock gesels met Mela Botha
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Mela Botha, Onderhoofdogter van Hoër Meisieskool La Rochelle in Paarl. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar […]
-
Hoërskool Outeniqua verwelkom hul nuwe personeel
Foto: agter vlnr: Cameron Stronach, Mari Coetzee, Evert Kleynhans, Annelie van der Vyver, Jaco van der Merwe, Surene Lombaard, Fillip Venter , Marlene Roux , Heinrich du Plessis en Nadja […]
-
Schools That Rock chat to Bianca Leighton
Schools That Rock asked Bianca Leighton, Head Girl of La Rochelle Girl’s High School, Paarl, a few questions. Question: What do you look forward to most when the 2021 school […]
-
Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwysers
Blouskool verwelkom twee nuwe onderwysers vir die nuwe skooljaar. Mej. Carmen Basson bied Verbruikerstudies en Ekonomiese Bestuurswetenskappe aan en Mnr. Reinard Snyman Landbouwetenskappe, Landboubestuursprktyk, Landboutegnologie, en Lewensoriëntering. Baie welkom en […]
-
Schools That Rock gesels met Danika Malan
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Danika Malan, Hoofdogter van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien verskriklik […]
-
Schools That Rock gesels met Hannie Nel
Schools that rock het ‘n paar vrae gevra aan Hannie Nel, Hoofdogter van Hoërskool Bultfontein. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier Kankerdag
Foto: Amory Smith, Vise Presidente en Affies se Liefdadigheidsvoorsitter saam met Thea Sylva, ‘n CANSA Verteenwoordiger. Vandag het Affies en CANSA Internasionale kankerdag met ‘n radio onderhoud op Radio Pretoria. […]
-
Schools That Rock chat to Devon Milne
Schools That Rock asked a few questions to Devon Milne, Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? […]













