Oranje atletiek. Op Vrydag, 4 Februarie, het veertig van Primêre Meisieskool Oranje se atlete aan die Sone C atletiek byeenkoms deelgeneem. Twee-en-dertig van die veertig atlete het deurgedring om op 17 Februarie aan die Motheo/Xhariep atletiek byeenkoms deel te neem!

Baie geluk Eende, ons is trots op julle!

Nog vyf van Oranje se atlete

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjeprimer.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article