PRG Tennis. Na afloop van die Cavalier (Boland) tennisproewe is verskeie PRG tennis spelers in die onderskeie Cavalier-Bolandspanne opgeneem vir deelname teen ander provinsies oor die volgende paar maande.

Die volgende PRG tennis spelers is verkies tot die O/19 Cavalier-tennisspan: Christiaan Cronje, Divan Prinsloo, Melt van As, Jan-Harm Lessing, Raynard Kamffer en Jayden Kamffer.

PRG se O/15 Cavalier-tennisspan word verteenwoordig deur die volgende spelers: Willem de Waal, Pieter Kotze, Xander Pienaar, Zachary Parsadh, Charl Henning, Sebastiaan Oosthuizen, Manie Coetzee, Herman Roux en Hanno Bouwer.

Die volgende seuns is as reserwes aangewys: Henro Kruger, Conrad Koegelenberg en Juvan Weyers.

Baie geluk aan al hierdie spelers, mag hulle die provinsie en Paul Roos Gimnasium met trots verteenwoordig.

PRG se O.19 tennisspan vir die Cavalier-Bolandspanne
PRG se O.15 tennisspan vir die Cavalier-Bolandspanne

#ZestFruit #PRGTennis

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article