
-
Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe onderwysers
Hierdie jaar begin die Erries met ses nuwe onderwysers in hulle midde. Charné van Aswegen is ‘n oud-Errie wat in 2017 gematrikuleer het te EHS. Sy is tans ‘n tweedejaar […]
-
Hoërskool Ermelo bedank Smet Jet
Hoërskool Ermelo bedank Smet Jet wat EHS se geboue – koshuise ingesluit – gesaniteer het en so bygedra het tot die voorbereiding vir 2021 se skooljaar. Die Erries is reg […]
-
BHVS Swemmers presteer by Otters Gala
Bethlehem Voortrekker Hoërskool swemmers, Ebet Bester (o/15), Kiana Engelbrecht (o/15) en Robbie Hattingh (o/17) het op 6 Februarie aan die Otters Gala in Bloemfontein deelgeneem. Robbie Hattingh se tye: 50m […]
-
HTS Middelburg verwelkom nuwe personeel
Voor vlnr: mnr. Heinrich (Pikkie) Herrmann, me. Charné Kruger, mnr. Riaan Scheepers, mev. Salomé de Bruyn, mev. Chanelle Shrives Agter vlnr: mnr. Edward Elms, mev. Laurinda Botha, mev. Reline Otto […]
-
Schools That Rock chat to Lukhanyo Nkonzo
Schools That Rock asked a few questions to Lukhanyo Nkonzo, Head Prefect of Pietermaritzburg Girls’ High School. Question: Are there any changes or adjustments you would like to see happen […]
-
St Andrew’s School for Girls students invited to SA Junior Rowing trials
Emma Morgans, grade 11, and Karire Evans, grade 12, have been invited to the SA Junior Rowing trials that will begin to take place once level 3 lockdown regulations are […]
-
Hoërskool Nelspruit onderwyseres skryf ‘n boek
Foto: Juffrou Martie Naudé DIE PADONKELS VAN HOEKOMSBERG “As dit nie vir Covid-19 was nie, sou die Padonkels nooit gebore geword het nie,” sê Karools Vorster. Gedurende die inperkingstyd het […]
-
Hoërskool Piketberg verwelkom nuwe Skoolhoof
Hoërskool Piketberg verwelko hul nuwe skoolhoof, Mev M Koen, wat binnekort by die skool aansluit. Mev Koen is in Mpumalanga gebore en getoë. Sy het aan die Hoërskool Standerton gematrikuleer. […]
-
Hoërskool Upington leerder presteer in Skaak
Altus Bosch van Hoërskool Upington, het met die hulp van tegnologie, sommer vroeg die jaar ingeklim en het reeds aan twee kwalifiserende aanlyn skaaktoernooie deelgeneem. Hy het op 30 Januarie […]
-
Drie van Hoër Meisieskool Oranje seëvier in Tennis
Foto: Liné Greyling Die 16-jarige Liné Greyling, tenniskaptein van die Hoër Meisieskool Oranje, is die kampioen van die Vrystaat Mini-tennistoernooi se ope-afdeling vir vroue. Die toernooi het die naweek in […]













