
-
Schools That Rock gesels met Christiaan Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Christiaan Roux, Hoofseun van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek […]
-
Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe personeel
Foto: Voor v.l.n.r. – Wian van Staden, Estelle Oberholzer en Etienne Denysschen Tweede ry v.l.n.r. – Vernon Harms en Ruan Grové Derde ry v.l.n.r. – Nico Pretorius en Alet Kieser […]
-
Schools that rock chat to Libhongo Gqetywa
Schools that rock asked Libhongo Gqetywa, Headboy of Burgersdorp High School a few questions. Quetion: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? I’m looking […]
-
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeellede
Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede: Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke […]
-
Ontmoet Hoërskool Secunda se nuwe onderwysers
Hoërskool Secunda stel graag hul nuwe onderwysers aan u voor. Verlede jaar, gedurende die grendeltyd, het meneer en mevrou van der Linde by die skool aangesluit en meneer Steyn, mevrou […]
-
Welkom Volkskool verwelkom nuwe onderwyser
Welkom Volkskool is trots daarop om me Suné Alberts te verwelkom wat aangestel is as hul nuwe gr 3 juffrou. Welkom by die Volkie familie, Suné!
-
Hoërskool Pietersburg verwelkom nuwe leerkragte
Foto: Voor vlnr: Zanelle Broodryk, Melissa Jv Vuuren, Erma Weber, Henrique Lubbe Agter vknr: Stuart Hough, Dries le Roux, Daniël Snijders, Johan Horn Hartlik welkom aan die nuwe Pietie personeel. […]
-
Schools That Rock gesels met Dirku van Niekerk
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Dirku van Niekerk, Hoofseun van HTS MIddelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien […]
-
Schools That Rock gesels met Anchen Bezuidenhout
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Anchen Bezuidenhout, Ondervoorsitter Kultuur van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Om weer […]













