Interhuis Atletiek. Laerskool Stulting, van Humansdorp, se leerders het vanjaar weer die geleentheid gehad om aan verskeie atletiek items tydens hul jaarlikse interhuis-atletiek deel te neem.  Die atlete het hul goed van hul taak gekwyt en daar was selfs ‘n paar rekords verbeter. 

Interhuis Atletiek – Veld-items
Atletiek – Veld-items
Interhuis Atletiek – Baan-items
Baan-items
Atletiek? Hoe sit die manne!
Atletiek – Ons wag net ons beurt af – dan sal julle sien!
Ai Juffrou, rooi is maar jou kleur!

Foto’s verskaf

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.stulting.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article