
-
Hoërskool Kroonstad verwelkom nuwe onderwysers
Blouskool verwelkom twee nuwe onderwysers vir die nuwe skooljaar. Mej. Carmen Basson bied Verbruikerstudies en Ekonomiese Bestuurswetenskappe aan en Mnr. Reinard Snyman Landbouwetenskappe, Landboubestuursprktyk, Landboutegnologie, en Lewensoriëntering. Baie welkom en […]
-
Schools That Rock gesels met Danika Malan
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Danika Malan, Hoofdogter van HTS Middelburg. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien verskriklik […]
-
Schools That Rock gesels met Hannie Nel
Schools that rock het ‘n paar vrae gevra aan Hannie Nel, Hoofdogter van Hoërskool Bultfontein. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek sien die […]
-
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria vier Kankerdag
Foto: Amory Smith, Vise Presidente en Affies se Liefdadigheidsvoorsitter saam met Thea Sylva, ‘n CANSA Verteenwoordiger. Vandag het Affies en CANSA Internasionale kankerdag met ‘n radio onderhoud op Radio Pretoria. […]
-
Schools That Rock chat to Devon Milne
Schools That Rock asked a few questions to Devon Milne, Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? […]
-
Schools That Rock gesels met Christiaan Roux
Schools That Rock het ‘n paar vrae gevra aan Christiaan Roux, Hoofseun van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek […]
-
Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe personeel
Foto: Voor v.l.n.r. – Wian van Staden, Estelle Oberholzer en Etienne Denysschen Tweede ry v.l.n.r. – Vernon Harms en Ruan Grové Derde ry v.l.n.r. – Nico Pretorius en Alet Kieser […]
-
Schools that rock chat to Libhongo Gqetywa
Schools that rock asked Libhongo Gqetywa, Headboy of Burgersdorp High School a few questions. Quetion: What do you look forward to most when the 2021 school year starts? I’m looking […]
-
Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeellede
Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede: Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke […]













