Krieket Schools That Rock wens Hoërskool Fichardtpark se 0/15A Krieketspan hartlik geluk met hulle oorwinning oor Hoërskool Sentraal se 0/15A krieketspan.

Krieket - Fichies 0/15A Krieketspan seëvier oor Tralies
Krieket – Fichies 0/15A Krieketspan seëvier oor Tralies

Fichies 0/15 A span klop vir Sentraal 0/15 A met 5 paaltjies.

Fichies is trots op julle, manne!

Meer skole nuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article