Matriekuitslae 2021. Baie geluk aan al dieLeeuwenhof-matrieks van 2021 met julle puik uitslae. Leeuwenhofl is baie trots op julle!

Leeuwenhof se matrieks se prestasies is onder die Top 1 persent in Suid-Afrika.

  • CAT Computer Applications Technology en Lewensoriëntering: Caitlin Stapelberg.
  • Engels eerste addisionele taal, Lewensoriëntering en Lewenswetenskappe: Leané Oosthuizen
  • Lewensoriëntering: Mia Louw
  • Lewensoriëntering: Anke Botha
  • Lewensoriëntering: Xené Fowlds

Agt onderskeidings: Anke Botha (MBChB – Medies);

Sewe onderskeidings: Gabriella Kruger (Gesondheidswetenskappe);

Ses onderskeidings: Jayden Jardim (BCom Finansiële Rekeningkunde); Mia Louw (Sielkunde)

Vyf onderskeidings: De Wet Barnard (Geografie en Geologie); Ehzanne Bonthuyzen (Sielkunde); Michanne Bonthuizen (LLB); Urma Fritz: (Oorbruggingsjaar); Gemma Gadd (BCom in mode ontwerp; Caitlin Stapelberg (Chemiese Ingenieurswese) en Jade Steenkamp (LLB)

#TROTSLEEUWENHOF#leeuwenhof#LeeuwenhofAkademie#Matrieks2021#matriekuitslae#MatricResults#MatricResults2021

Meer skolenuus: http://www.leeuwenhof.co.za/

http://www.leeuwenhof.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article