Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg in Bethlehem se leerders het op Woensdag, 2 Februarie bietjie gees gevang.

Leerders is deur die Studenteraad uitgedaag vir “anything but a scholbag “. Hulle moes hul skooltasse by die huis los. Hulle moes enige iets anders gebruik om hulle boeke in te pak. 

Die Wittebergers het nie geskroom om die kreatiwiteit te laat vloei nie.   Van kruiwaens, skooltafels, stootwaentjies en nog vele meer was te sien op die terrein.

Anything but a schoolbag - Hoërskool  Witteberg vang Gees
Anything but a schoolbag – Hoërskool Witteberg vang Gees

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.witteberghs.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article