
-
Hoërskool DF Malan se Matriekklas van 2020 presteer
DF Malan se Klas van 2020 het besonder goed gedoen. Hiermee deel DF Malan graag die volgende WKOD-uitslae met u. Die posisie wat die kandidaat in die WKOD behaal het, […]
-
Hoërskool Sentraal Top 20-Skool
Baie geluk aan Hoërskool Sentraal, Bloemfontein met die eretoekenning as ‘n Top 20-skool. Die toekenning is vir uitsonderlike prestasie vir die aantal onderskeidings per kandidate in die Nasionale Sertifikaat Eksamen. […]
-
Glenwood High School Junior Prize Giving Ceremony 2021
Left to right: Mikhail Bassa and Marsell du Preez Glenwood High School Junior Prize Giving 2021 took place on Monday, 15th March to 18th March. Due to Covid-19, the function […]
-
Bethlehem Voortrekker Hoërskool hou byeenkoms
Die Johan Blignaut Voortrekkerkommando van BVHS het hul eerste byeenkoms van die jaar gehou. Die kinders het dit baie geniet met waterkaskenades en lekker worsbroodjies wat aan die orde van […]
-
Hoërskool Strand spog met hul eie Mej. Tiener WP-Ambassadeur
Michelmarie Engelbrecht (gr. 10) is ʼn jong dame wat wys dat geen mens ʼn verskoning het om nie jou drome te verwesenlik nie. Sy het nie haar kroon verdien deur […]
-
Music is in the air at Grey College Primary School
Music is in the air at Grey College Primary School. All protocols are in place!Die seuns is opgewonde nadat grendeltyd verlede jaar veroorsaak het dat geen musiek kon plaasvind nie. […]
-
Primêre Skool Universitas – Tjokkie van die week
Foto bo Voor vlnr: Kihan Brits (Gr. 1) en Liané Heckroodt (Gr. 1) Agter vlnr: Suné van Tonder (Gr. 2), Wian Pieters (Gr. 2), Kaylie Kruger (Gr. 3) en Ruan […]
-
Hoërskool Fichardtpark Fees van Gees
Fichies se Fees van Gees is in volle swang en ding raak baie interresant. Die Wolves het van die kaiings uit die vuur gekrap om die Wicked Warriors te wen. […]
-
Union High School plays ???????????????????????????? ???????? ???????????????????????? ????????????????
Union High School’s 1st team cricket boys travelled to Asante Sana Game Reserve on Friday, 12 March, to take on the Brian Bands Invitational XI. Brian Bands won the toss […]













